Vriende van Gideons is individue en organisasies wat deel word van Die Gideons Internasionaal sonder om 'n lid te wees. Vriende van Gideons raak betrokke deur gebed en finansiële bydraes.

none
WAAROM 'N VRIEND WORD WAT GEE?

Die Vriende van Gideons inisiatief laat enigiemand wat ons doelwit om siele vir die Here Jesus Christus te wen, toe om betrokke te raak by die Gideons-bediening, sonder om 'n lid te word.

WIE KAN 'N VRIEND WORD WAT GEE?

Enigeen wat ons doelwit om siele vir die Here Jesus Christus te wen deel en die bediening finansieel wil ondersteun.

WIE KAN 'N VRIEND WEES WAT BID?

Enigeen wat ons doelwit deel om siele vir die Here Jesus Christus te wen en wil help om Sy koninkryk uit te brei deur om die Gideons-bediening deur gebed te ondersteun.

WAAROM 'N VRIEND WEES WAT BID?

Die Vriende van Gideons inisiatief laat enigeen toe wat ons doelwit deel om siele vir die Here Jesus Christus te wen om by die Gideons-bediening betrokke te raak, sonder om 'n lid te word.

Gebed bly die hoeksteen van Die Gideons Internasionaal. Ons maak staat op gebed om toegang tot meer as 40 plasingsareas te verseker. Die Gideons plaas die Woord van God of dele daarvan by hierdie instansies waar mense uit alle vlakke van die samelewing hulle op een of ander stadium bevind.

Word 'n

VRIEND

fout: Inhoud is beskerm !!