
HOEKOM SKENK?
Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis, getuienisse en die strategiese plasing van die Woord van God. Jou finansiële bydrae sal ons help om Skrifte te druk en te versprei.
SKENK NOU
Vir jou gerief kan jy een van die volgende opsies kies:
EFT BETALING
Die Gideons Internasionaal
First National bank (FNB), Pretoria
Takkode: 25 14 45
Tjekrekening: 510 608 41 497
Verwysing: Jou selnommer
Voltooi Debietorder
Klik op die skakel hier onder vir die debietordervorm.