HOE OM BETROKKE TE RAAK

Gideons getuig persoonlik en verskaf Nuwe Testamente aan mense wat hulle in hul daaglikse lewe teëkom. Hulle plaas ook Bybels in plekke soos skole, dokterskamers, ens.

Vriende van Gideons raak betrokke deur gebed of finansiële bydraes.

Deur 'n skool aan te neem, sal kerke, besighede of individue hul sending-energie fokus op 'n skool van hul keuse waarmee hulle bestaande skakels het. Ons bedien leerders in skole met die Woord van God.

Verander lewens wanneer jy sterf deur 'n bemaking in jou testament aan Die Gideons International in Suid-Afrika na te laat; maak ons 'n begunstigde in jou versekeringspolisse of beleggings of voeg 'n kodisil by jou testament.

Maak ʼn finansieël donasie.

fout: Inhoud is beskerm !!