Goeie naand vriende. Ek neem jou graag terug na die 8ste September 2018, 'n groep van ons Gideons, wat normaalweg op 'n Saterdag Poolsmoor toe gaan, het kwart oor tien in die parkeerarea aangekom, ons het ons Bybels in ons drasakke uitgepak. . Ons het toe ook gebid, en ons het God se Heilige Gees gevra om te praat met die harte van die manne met wie ons gaan praat. Ons het ook God se Heilige Gees gevra om vir ons die woorde te gee om met hulle te praat.

Hierdie getuienis is in videoformaat, klik hieronder om dit nou te speel.

fout: Inhoud is beskerm !!