OM ‘N GROOT VIS TE VANG IN MAURITIUS

OM ‘N GROOT VIS TE VANG IN MAURITIUS

Markus 1:17 “Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Tydens ons wittebrood was ek en Michelle op ʼn dagtoer en kom by ʼn tempel aan waar die hoogste Hindu afgod buite Indië se beeld gehou word. Ons besluit om nie in te gaan nie maar om eerder buite in...
HOU AAN SAAI

HOU AAN SAAI

My naam is Dave Viljoen, ‘n pensioentrekker en aktiewe lid van die Helderberg laer in Somerset-Wes vir die afgelope vier jaar. Ek is ook deel van die Straatbediening in Somerset-Wes. Hier is ek lid van die predikingspan wat bestaan ​​uit sewe mense. Nie een van...
AN GEVANGENE TOT PREDIKANT

AN GEVANGENE TOT PREDIKANT

Op Donderdag 17 Januarie 2019 het ek teruggekeer na my kantoor na ‘n suksesvolle Bybelplasing in die Johannesburg Sentraal-gevangenis. ‘n Man met ‘n Bybel het by my kantoordeur kom staan. Ek het hom in genooi en gevra of ek moontlik kan help. Hy het...
error: Content is protected !!
en_USEnglish