WIE IS DIE GIDEONS?

Die Gideons Internasionaal is ʼn vereniging van Christen sake- en professionele manne en hul vroue wat daaraan toegewy is om mense te vertel van Jesus, en om ook saam te verenig vir diens, hulle persoonlike getuienis te deel met mekaar en ander, en deur die plasing van Bybels en Nuwe Testamente.

Die Gideons word gereeld geken as gevolg van die Bybels wat ons in hotelle plaas, asook die verspreiding/plasing van Bybels en Nuwe Testamente in strategiese plekke, sodat die Bybels beskikbaar is vir hulle wat dit nodig het, sowel as vir hulle wie nie besef dat hulle dit benodig nie.

VERBEEL JOU MILJOENE

GERED DEUR EEN BOEK

 

Klik op die video

GETUIENISSE

OM ‘N GROOT VIS TE VANG IN MAURITIUS

OM ‘N GROOT VIS TE VANG IN MAURITIUS

Markus 1:17 “Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Tydens ons wittebrood was ek en Michelle op ʼn dagtoer en kom by ʼn tempel aan waar die hoogste Hindu afgod buite Indië se beeld gehou word. Ons besluit om nie in te gaan nie maar om eerder buite in...

read more
HOU AAN SAAI

HOU AAN SAAI

My naam is Dave Viljoen, 'n pensioentrekker en aktiewe lid van die Helderberg laer in Somerset-Wes vir die afgelope vier jaar. Ek is ook deel van die Straatbediening in Somerset-Wes. Hier is ek lid van die predikingspan wat bestaan ​​uit sewe mense. Nie een van ons...

read more
AN GEVANGENE TOT PREDIKANT

AN GEVANGENE TOT PREDIKANT

Op Donderdag 17 Januarie 2019 het ek teruggekeer na my kantoor na 'n suksesvolle Bybelplasing in die Johannesburg Sentraal-gevangenis. 'n Man met 'n Bybel het by my kantoordeur kom staan. Ek het hom in genooi en gevra of ek moontlik kan help. Hy het homself voorgestel...

read more

FOLLOW US ON SOCIAL MEDIA

GET IN TOUCH

NEWSLETTER

PRAYER CALENDAR

GET IN TOUCH

Members-only administrative system

For more information and support on COVID-19 please visit www.sacoronavirus.co.za

error: Content is protected !!
en_USEnglish