Raak Betrokke

Neem 'n Skool aan

Deur 'n skool aan te neem, sal kerke, besighede of individue hul evangeliese-energie fokus op 'n skool van hul keuse waarmee hulle bestaande skakels het. Ons bedien leerders in skole met die Woord van God.

Maak 'n verskil een Skool op 'n slag.

STAP 1: Vra 'n plaaslike Gideon of kontak Die Gideons: bibles@gideonssa.org vir 'n lys van skole wat beskikbaar is vir aanneming. Kies 'n skool. STAP 2: Bepaal hoeveel leerders Testamente moet ontvang. STAP 3: Kontak Die Gideons: friends@gideonssa.org om die plasing by die skool te reël. STAP 4: Skenk R30 per Testament vir elke leerder. STAP 5 (Opsioneel): Vriende van Gideons kan Gideon-lede vergesel na die plasing van die Testamente by die skool.

“Laat die kinders na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan hulle behoort die koninkryk van God” (Lukas 18:16).

Deur ʼn skool aan te neem fokus kerke / besighede of individue op, en kanaliseer hulle, hul evangelisasie energie na ’n bekende skool van hul keuse met wie hul bestaande verhouding het.


Ons bedien leerders in skole met die Woord van God.

Raak betrokke in jou gemeenskap

Help ons om 'n verskil in skole te maak en die Evangelie te versprei. Vul die vorm in en ons sal met jou in verbinding tree.

Raak Betrokke

Gideons is lede wat persoonlik getuig en Nuwe Testamente deel aan mense wat hulle in hul daaglikse lewe teëkom. 

Vriende van Gideons raak betrokke deur gebed, persoonlike werk en finansiële skenkings

Scroll to Top

Skenking

Maak 'n

Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis, getuienisse en die strategiese plasing van die Woord van God. Jou finansiële bydrae sal ons help om Testamente te druk en te versprei.

Our Banking Details

Eerste Nasionale Bank (FNB), Pretoria

Takkode: 25 14 45 (EFT)

Tjekrekening: 510 608 41 497

Debietvorm