Raak betrokke
Die Gideons Internasionaal in Suid Afrika
Die Evangelie is ons missie
Die Gideons Internasionaal is ’n evangeliese organisasie wat toegewy is daaraan om die Evangelie te versprei. Ons rus Christen-sake- en professionele mans, saam met hul vroue, toe en stuur hulle uit om God se Woord te deel en mense regoor die wêreld vir Jesus Christus te wen.
- Word 'n Gideon
Gideons is lede wat persoonlik getuig en Nuwe Testamente deel aan mense wat hulle in hul daaglikse lewe teëkom.
- Word 'n Vriend
Vriende van Gideons van Gideons raak betrokke deur middel van gebed en finansiële bydraes.
Getuienisse en Inspirerende stories
Maak 'n Verskil






- Nuusbrief
Bly op hoogte van ons nuutste gebeure en stories met ons kwartaallikse nuusbrief.
- Gebedskalender
Sluit aan by lede en Vriende van Gideons – van regoor die wêreld – deur spesifiek te bid vir ons bediening, sy leiers en mense wat ons nog met die evangelie moet bereik.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA