Getuienisse en Inspirerende stories

ISB Malasia
My reis na Kuala Lumpur, Maleisië, was opwindend en uniek, want dit was my eerste besoek aan die stad en die land. Dit was ook die eerste keer dat ek aan 'n Bybelblitz...
Uit die vullis gehaal
Eers moet ek deel hoe ek by haar uitgekom het: Sy was so klompie weke terug op die program "Dankie Lottoland" waar ek absoluut toevallig gesien het hoe sy haar Gideonsbybel lees en waardeer...
Spreading the message of faith
Ek en my vrou, Jennifer, het onlangs die wonderlike geleentheid gehad om Egipte te besoek. Hierdie reis was ons eerste internasionale reis as Gideons...
NBBW
Die eerste skool wat ons besoek het, het meer as 1100 leerlinge gehad, en ons kon meer as 1100 Bybels daar plaas. Op die derde dag het ons dieper in die landelike gebied...
UFC for Jesus
Hy is ‘n gemengde gevegskunsvegter van Brasilië. Hy het op Saterdag, 16 Maart 2024, in Las Vegas ‘n “Ultimate Fighting Championship” geveg gewen...
God of wonders
Vandag was ons laer se Maandsamekoms waar ons lekker kon braai en Gideonswerk beplan met ons mede-Gideons en Gideonsvroue.
Werk saam met die Heilige Gees
Marius, my man, is die bestuurder by San Michele Home, 'n tuiste vir volwassenes met geestelike en fisieke uitdagings. Dit is 'n plasingsgebied vir die Gideonsvroue, en ons besoek hulle jaarliks om Bybels aan die personeel uit te deel.
Sand Art
Ek stap gereeld op die strand langs die see wanneer die weer gunstig is. Al vir 'n hele ruk is daar 'n paar ouens wat sandkuns op die strand skep. Die munisipaliteit help hulle deur vir hulle 'n hoop sand op te stapel.
Beter om te gee
Frances Vorwerg is 'n skool vir gestremde kinders. Dit was my eerste besoek aan die skool en ek was bietjie onseker oor wat om te verwag.
Always-postive-400x250
Hierdie is 'n foto van 'n werker in 'n plastiekfabriek. Dit het begin met 'n vraag wat hy my gevra het: "Hoekom is jy altyd so positief?" Ek het vir hom genoem dat ek positief is omdat...
Rectangle 21
Skielik het ek opgemerk hoe die veiligheidsbeampte op sy knieë val terwyl een van die twee mans byna tegelyk met 'n jas wat hy van 'n reling af gegryp het, op my afstorm en my daarmee oor die kop begin slaan om my af te skrik.
Rectangle 20
Die prys van petrol is so hoog! Dit is in almal se gedagtes. Ek het my kar op 'n Dinsdag volgemaak, en het 'n PWT uitgehaal en die Goeie Nuus met die petroljoggie te deel. Vinnig het nog een my voorruit kom was...
Scroll to Top

Skenking

Maak 'n

Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis, getuienisse en die strategiese plasing van die Woord van God. Jou finansiële bydrae sal ons help om Testamente te druk en te versprei.

Our Banking Details

Eerste Nasionale Bank (FNB), Pretoria

Takkode: 25 14 45 (EFT)

Tjekrekening: 510 608 41 497

Debietvorm