Versprei
die Goeie
Nuus

 Gaan dan en maak dissipels van al die nasies”

(Matteus 28:19).

Raak betrokke

Wie is die Gideons

DEEL DIE EVANGELIE

Word deel van iets groters.

Getuienisse en Inspirasie

Werk saam met die Heilige Gees

Werk saam met die Heilige Gees

Marius, my man, is die bestuurder by San Michele Home, 'n tuiste vir volwassenes met geestelike en fisieke uitdagings. Dit is 'n plasingsgebied vir die Gideonsvroue...
Sand Art

Sandkuns

Ek stap gereeld op die strand langs die see wanneer die weer gunstig is. Al vir 'n hele ruk is daar 'n paar ouens wat sandkuns op die strand skep. Die munisipaliteit help hulle...
Beter om te gee

Om te gee, maak 'n mens gelukkiger as om te ontvang

Frances Vorwerg is 'n skool vir gestremde kinders. Dit was my eerste besoek aan die skool en ek was bietjie onseker oor...

Maak 'n

Verskil

Skakels

Nuusbrief

Bly op hoogte van ons nuutste gebeure en stories met ons kwartaallikse nuusbrief.

 

Gebedskalender

Sluit aan by lede en Vriende – van regoor die wêreld – deur spesifiek te bid vir ons bediening, sy leiers en mense wat ons nog met die evangelie moet bereik.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA

Scroll to Top

Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis, getuienisse en die strategiese plasing van die Woord van God. Jou finansiële bydrae sal ons help om Testamente te druk en te versprei.

Our Banking Details

Eerste Nasionale Bank (FNB), Pretoria

Takkode: 25 14 45 (EFT)

Tjekrekening: 510 608 41 497

Debietvorm