LEDE TEKEN AAN
VRIENDE TEKEN AAN
Gideons getuig persoonlik en verskaf Nuwe Testamente aan mense wat hulle in hul daaglikse lewe teëkom.
Vriende van Gideons raak betrokke deur middel van gebed en finansiële bydraes.
Jy kan lewens beïnvloed wanneer jy sterf, deur 'n bemaking in jou testament aan Die Gideons Internasionaal in Suid-Afrika na te laat; maak ons 'n begunstigde in jou versekeringspolisse of beleggings, of voeg 'n kodisil by jou testament.
Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis, getuienisse en die strategiese plasing van die Woord van God. Jou finansiële bydrae sal ons help om Testamente te druk en te versprei.
Eerste Nasionale Bank (FNB), Pretoria
Takkode: 25 14 45 (EFT)
Tjekrekening: 510 608 41 497