Die oes is volop, maar die werkers is min
I joined The Gideons in April 2023 and was six months into the Gideons when I attended the 2023 National convention in Bloemfontein
Die oes is volop, maar die werkers is min Read More »
I joined The Gideons in April 2023 and was six months into the Gideons when I attended the 2023 National convention in Bloemfontein
Die oes is volop, maar die werkers is min Read More »
First, I have to share how I came to know her: She was on the program “Dankie Lottoland” a few weeks ago, whereby pure chance I saw her reading and appreciating her Gideon’s Bible
Uit die vullis gehaal Read More »
My wife, Jennifer, and I recently had the wonderful opportunity to visit Egypt. This voyage marked our maiden international journey as Gideons
Versprei die boodskap van geloof Read More »
The first school we visited had over 1100 pupils, and we were able to place over 1100 Bibles there. On the third day, we travelled deeper
Bybels maak 'n versperring oop Read More »
He is a mixed martial arts fighter from Brazil. He won the Ultimate Fighting Championship in Las Vegas on Saturday, 16 March 2024
Today we had our Camps’ Monthly Get Together where we could plan work and braai with our fellow Gideons and Gideons’ Wives…
Marius, my man, is die bestuurder by San Michele Home, 'n tuiste vir volwassenes met geestelike en fisieke uitdagings. Dit is 'n plasingsgebied vir die Gideonsvroue, en ons besoek hulle jaarliks om Bybels aan die personeel uit te deel.
Werk saam met die Heilige Gees Read More »
Ek stap gereeld op die strand langs die see wanneer die weer gunstig is. Al vir 'n hele ruk is daar 'n paar ouens wat sandkuns op die strand skep. Die munisipaliteit help hulle deur vir hulle 'n hoop sand op te stapel.
Frances Vorwerg is 'n skool vir gestremde kinders. Dit was my eerste besoek aan die skool en ek was bietjie onseker oor wat om te verwag.
Om te gee, maak 'n mens gelukkiger as om te ontvang Read More »
Hierdie is 'n foto van 'n werker in 'n plastiekfabriek. Dit het begin met 'n vraag wat hy my gevra het: "Hoekom is jy altyd so positief?" Ek het vir hom genoem dat ek positief is omdat...